12 Call Street / P.O. Box 25, Makwassie,
Tel: +27 18 597 4796 / Fax: +27 86 622 5363
info@crossroad-ministries.co.za
North West, South Africa, 2650
Go to content
Camps > Registrations
REGISTRASIES / REGISTRATIONS
CHALET & BED BESPREKINGS

* Indien jy aanlyn bespreek en 50% deposito binne 30dae vanaf datum van jou besprekings betaal, kwalifiseer jy om 'n bedbespreking te doen.
* Bedbesprekings sal afhang van beskikbaarheid.
* Opgedateerde lys van beskikbare chalets/beddens sal weekliks op ons webtuiste/Facebook verskyn.
* Indien Deo Gloria kampgronde volbespreek is, sal ons bedbesprekings open vir Pro Regno kampterrein wat direk langs Deo Gloria geleë is.
* Jy sal 'n Verwysings Nr kry wat jy dan moet toon met jou aankoms & registrasie by die kamp.
* Persone wat hul volle kampgelde inbetaal het, kwalifiseer ook om hul plekke in die saal te reserveer wat beskikbaar is ten tye van jou bespreking.
* Uitleg van saal sal ook weeklik op ons webtuiste/facebook beskikbaar wees vir besprekings.


View Larger Map
View Larger Map&t=m&ie=UTF8&hq=&hnear=
View Larger Map&output=embed">
BESPREKINGS VIR INDIVIDUE ALLEENLIK












































© 2017 Crossroad Gospel Message NPC
Back to content