12 Call Street / P.O. Box 25, Makwassie,
Tel: +27 18 597 4796 / Fax: +27 86 622 5363
info@crossroad-ministries.co.za
North West, South Africa, 2650
Go to content
Camps > Registrations
REGISTRASIES VIR GROEPE ALLEENLIK / REGISTRATIONS FOR GROUPS ONLY
CHALET & BED BESPREKINGS

* Indien jy as GROEPLEIER aanlyn bespreek en depositos betaal het, kwalifiseer julle as groep om 'n chalet bespreking te doen.
* Groepe moet binne 30 dae van bespreking jul deposito betaal as volg: 6-9 Persone = R1350 Deposito 10-18 Persone = R2700 Deposito.
* Chalet Besprekings sal afhang van beskikbaarheid.
* As groep mag julle 'n halwe of volledige chalet bespreek. Maak seker julle maak die korrekte seleksie met registrasie!
* Opgedateerde lys van beskikbare chalets/beddens sal weekliks op ons webtuiste/Facebook verskyn.
* Indien Deo Gloria kampgronde volbespreek is, sal ons chalet besprekings open vir Pro Regno kampterrein wat direk langs Deo Gloria geleë is.
* Die GROEPLEIER sal 'n Verwysings Nr kry wat jy dan moet toon met jul aankoms & registrasie by die kamp.
* Persone wat hul volle kampgelde inbetaal het, kwalifiseer ook om hul plekke in die saal te reserveer wat beskikbaar is ten tye van jou bespreking.
* Uitleg van saal sal ook weeklik op ons webtuiste/facebook beskikbaar wees vir besprekings.


View Larger Map
View Larger Map&t=m&ie=UTF8&hq=&hnear=
View Larger Map&output=embed">











© 2017 Crossroad Gospel Message NPC
Back to content