HOMEPAGE
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
12 Call Street / P.O. Box 25, Makwassie,
Tel: +27 18 597 4796 / Fax: +27 86 622 5363
info@crossroad-ministries.co.za
North West, South Africa, 2650
Crossroad Gospel Message
Go to content
Crossroad Congregation / Kruispad Gemeente Klerksdorp

Services are held every 2nd Sunday 09h00 at Mayfair VillageDienste word elke 2de Sondag om 09h00 gehou te Mayfair Village

Live Worship at every service!
Get Directions to Mayfair Village:


Wil jy graag 'n lidmaat word?...
...Sodat jy kan sê, "hierdie is MY kerk!"

Indien jy aansoek doen om lidmaatskap, geniet jy met onmiddelike effek KFK se geestelike versorging en dienste.

Dienste wat Kruispad Familie Kerk aktiewe lidmate bied:

●   Huweliksbevestiging van lidmaat
●   Begrafnisse van gesinslede & lidmate
●   Toewyding van kinders van lidmate
●   Barading vir lidmate
●   Woordbediening
●   Nagmaal sakramente
●   Bekeringsdoop volgens Mat. 28:19
Reëls vir huidige lidmate:

●   As 'n aktiewe lidmaat van Kruispad Familie Kerk, onderwerp jy jou aan die 3 B's-beleid: Betrokkenheid, Bywoning & Bydraes.
●   Lidmate wat slegs 1 uit elke 3 dienste bywoon sonder amptelike verskoning, word onder die ICU-kategorie geplaas.
●   Lidmate wat dan die daaropeenvolgende diens ook mis, se lidmaatskap sal outomaties opgeskort word, en sal terugkeer na besoeker-status.
●   Jy kan slegs lidmaat wees van 1 kerk.
HOMEPAGE
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Donec commodo sapien et dapibus consequat. Phasellus a sagittis massa. Suspendisse potenti.
Duis non arcu venenatis, cursus ex.
Created with WebSite X5
Luke 14:23-24 The Message
“The master said, ‘Then go to the country roads. Whoever you find, drag them in. I want my house full! Let me tell you, not one of those originally invited is going to get so much as a bite at my dinner party.’”

Non Profitable Company
Registration Nr 2013/002341/08
© 2017 Crossroad Gospel Message NPC

Lukas 14:23 Die Boodskap
“‘Nou ja, dan moet jy nog mense gaan soek,’ sê die huisheer. ‘Gaan keer almal voor wat met die hoofpad hier naby verbyry. Ja, en gaan ook daar na die winkelsentrum toe. Keer almal voor wat jy raakloop en smeek hulle om na my fees toe te kom. Moenie nee vir ’n antwoord vat nie. Hou aan totdat hulle ja sê. Sleep hulle saam met jou hierheen terug as dit moet. My huis moet vol word. Maar daardie ander spul wat genooi is, sal nie hulle monde aan my kos sit nie.’”
Pastors Francois & René van den Bergh
Back to content