Main menu:
Camps > Teaching Camps > Faith Warriors
FAITH WARRIORS
2-3 Days Camp
BRAVE MEN BEAR REAL WOUNDS
Beneath your armour, you may be bloodied, beaten or broken. Where there was once courage and confidence, you now harbour heartache and pain.
Maybe you’ve been wounded through a financial crisis, maybe you suffer from the wounds of a devastating divorce or spiritual wounds and you have no faith in the church or even God himself….
Sessions...
AFRIKAANS:
Hierdie kamp/kursus word aangebied in Engels of Afrikaans na gelang van die bespreking.
Please contact us if you would like to book a camp for your congregation or group!
FAITH WARRIORS CAMP @ NELSPRUIT 13 -15 March 2009!!!!!
We do not have to say anything except praising our awesome Father for His loving kindness, for Jesus Christ our High Priest and salvation and the Holy Spirit who worked mightily through His children!
Here are a few testimonies from this weekend:
Dit was maar 'n stryd om weer Maandag aan die gang te kom by die werk na die "awesome" naweek. Quenita Kerswill
Hi Julle,
Wil net Dankie sê vir die naweek dit was Lekker, soos ek vir iemand gesê het, wat gevra het hoe was my naweek kamp het ek gesê : "Ek het Matriek in n naweek geskryf, en eintlik is ek maar nog net n laerskool kind" Debbie Scriven
I am very greatful for the opportunity to have attended. Although the topics
somehow did not seem relevant to me, I asked God to reveal why I was there....
I know now that I have been strengthend and equipped to deal more effectively
with a wounded warrior and I know that no topic in the name of Jesus will ever
be irrelevant.
I was able to pray and encourage Barry today who ishunted down by satan
in every aspect of his life. He was highly emotional and feeling totally
inadequate in his faith.anointed him with oil and we anointed the club bar
area and demanded that satan leave. Glynis Uys
Ek is baie lief vir julle.Julle weet net nie hoe dit voel om stukkie vir stukkie bevry te word nie.'n Mens het net weer bevestiging nodig en dit is wat julle vir my gegee het en beteken het. Die nagmaal het nogal baie vir myveral as jy sien en ervaar hoe Jesus gebreek is en dit is alles vir my sondes. Baie dankie en baie liefde. Thea van Loggerenberg
Ek het juis die week voor dit gevoel of ek bid en bid en dit is asof ek teen ‘n muur vasbid. is meer positief en weet dinge kom nie reg oornag mar ek sal met julle wat soveel insig gegee het bid en nie ophou met God prat, want ek wee thy gaan my ‘n uitweg gee vir al die dinge wat teen my is.
Ek is so bly ek het gegaan en weet dit is net wat ek die naweek nodig gehad het. Dankie MIGNON SMIT
Hallo my sussie en boetie in Jesus,
Ai, ek is so vol en ek weet ek praat namens elkeen wat op die kamp was.Die girls is nie vir n oomblik stil nie.Dit was ongelooflik geseend en ek weet daar is nie een persoon wat daardie kamp dieselfde verlaat het as wat hy/sy daar aangekom het nie.
Mag God julle so oorvloedig seen vir die wonderlike werk wat Hy deur julle kan doen.Dankie dat julle gehoorsaam is en bereid is om te doen wat julle doen.Julle het so in ons harte ingekruip van dag een af.Ons het julle net soooooo lief gekry.
My gebede sal elke dag vir julle opgaan en ek weet, ons gaan julle nog baie sien.
Baie baie dankie, vir 'n wonderlike naweek in die teenwoordigheid van die Here, danksy julle gehoorsaamheid en harde werk.Ek is baie lief vir julle. Anita Sauer
Raai wat! Hulle (drs) gaan my ni meer opneem nie!!! En di inflamasie telling wat die Dr gesê het is sky high, is so laag as wat jy kan kry!! Van Zyl Wait
Daar is nog ander getuienisse van fisiese genesings wat plaasgevind het, maar prys die Here vir soveel gebroke harte wat God met Sy groot liefde kom aanraak het en ons het gesien hoe Sy genesing begin te vloei!!!