HOMEPAGE
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
12 Call Street / P.O. Box 25, Makwassie,
Tel: +27 18 597 4796 / Fax: +27 86 622 5363
info@crossroad-ministries.co.za
North West, South Africa, 2650
Crossroad Gospel Message
Go to content
Outreaches
VOLGENDE 2 DIENSTE!

To be announced shortly

LIVESTREAMING EVERY SERVICE

Hierdie konsep van kerkhou word alreeds in dele van die wêreld met groot sukses toegepas en ons het in 2017 begin in Klerksdorp, Noord Wes Provinsie met groot sukses!
Die naam "Boskerk"is gebore in die mond van 'n klein seuntjie WP wat hierdie nuwe manier van kerkhou terdeë geniet en nie kan wag vir die volgende diens nie. Hy het sy mamma & pappa doodluisters gevra: "Wanneer gaan ons weer boskerk toe?"Ja, uit die mond van die suigeling kom groot wyshede, want hierdie is voorwaar 'n kerk in die bos. Geen mure, geen toring en geen naam....soos René tereg na verwys in haar gedig "Boskerk".

Kosstalletjie vir ligte etes & koeldrank
Springkasteel vir kinders
Nooi ons na jou dorp toe en maak 'n verskil in Suid-Afrika!
HOMEPAGE
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Donec commodo sapien et dapibus consequat. Phasellus a sagittis massa. Suspendisse potenti.
Duis non arcu venenatis, cursus ex.
Created with WebSite X5
Luke 14:23-24 The Message
“The master said, ‘Then go to the country roads. Whoever you find, drag them in. I want my house full! Let me tell you, not one of those originally invited is going to get so much as a bite at my dinner party.’”

Non Profitable Company
Registration Nr 2013/002341/08
© 2017 Crossroad Gospel Message NPC

Lukas 14:23 Die Boodskap
“‘Nou ja, dan moet jy nog mense gaan soek,’ sê die huisheer. ‘Gaan keer almal voor wat met die hoofpad hier naby verbyry. Ja, en gaan ook daar na die winkelsentrum toe. Keer almal voor wat jy raakloop en smeek hulle om na my fees toe te kom. Moenie nee vir ’n antwoord vat nie. Hou aan totdat hulle ja sê. Sleep hulle saam met jou hierheen terug as dit moet. My huis moet vol word. Maar daardie ander spul wat genooi is, sal nie hulle monde aan my kos sit nie.’”
Pastors Francois & René van den Bergh
Back to content