Go to content

Main menu:

Majesteit 8-10 Sep

Camps > Camps 2017

KOSTES:
R420pp (16jr+)
R350pp (5-15jr)
R400pp (Konings & Pensionarisse)

ID Dokumente kan vereis word

BESPREEK NOU AANLYN!
8-10 September 2017
DEO GLORIA KAMPGRONDE, BARKLEY WES

Saterdagaand
Profetiese Tema


ROYAL CARPET
PROPHETIC EVENT!


God sit op sit troon met Jesus Christus Sy Seun, jou Bruidegom aan God se regterhand.
Met hierdie geleentheid word jy as God se dogter en as Bruid van Sy Seun erken op 'n Goddelike wyse!
As jy nog nooit besef het hoe belangrik jy vir jou Hemelse Vader en vir Jesus Christus is nie, gaan jy dit met hierdie profetiese geleentheid besef!

Elke vrou gaan die geleentheid kry om die
"pad na die troon van God"
te loop...
Meer kan ons nie hier sê nie, maar maak jou gereed!


TEMA KLEURE: Wit/Pers/Lavender/Purper Rooi/Silwer

DRAG: Aandrag (lang Rok asb) & Tiara of 'n Kroon van jou keuse

BELANGRIK: Voorgestelde kleredrag vir Saterdagaand is NIE VERPLIGTEND nie asb!

BESPREKINGS & REëLINGS
1) Per Epos: info@crossroad-ministries.co.za
2) Whatsapp/SMS: René @ 073 258 2688(enigste nr vir bespreking!!!)
3) Aanlyn

REëLS:
1) Ons aanvaar GEEN facebook besprekings nie. Dit maak vir ons die stelsel net baie makliker en ons vra almal se samewerking!!
2) Inbetalings moet gedoen word direk in Crossroad Gospel Message se bankrekening:
Crossroad Gospel Message NPC 62355533540
Takkode 250053, Verwysing: Van & Selnr

Die VERWYSINGSNR is BELANGRIK: Slegs jou VAN + Selnommer of net jou selnommer (ons sal jou bel!)
3) Bustarief: Beraamde Kostes: R350 (Ons wag vir nuwe pryse agv brandstof styging!) JY MOET BESPREEK EN BETAAL VOORDAT JOU PLEK GEBOEK IS ASB!

ONS HANTEER BORGE OP ‘N UNIEKE WYSE!
Omrede die kostes geweldig gestyg het, was ons genoodsaak om ons tariewe te verhoog vir die kamp en die bus. Daarom het ons hierdie jaar meer vrouens wat finansiële bystand nodig gaan hê.
Ons borgaksie werk egter baie uniek!
GEEN BORGVORMS WORD MEER UITGEGEE NIE AGV MISBRUIK WAT PLAASGEVIND HET.
Elke donasie wat van ‘n borg inkom na Crossroads toe, word verdeel tussen ‘n aantal vroue m.a.w ons sponsor nie net EEN vrou 100% nie, behalwe in uiterste gevalle.
Ons verdeel die donasies en vra elke vrou se persoonlike aksie en geloof om vir die uitstaande bedrag te sorg.
Elke vrou bring haar deel en God sorg vir die res!!
BANKBESONDERHEDE VIR INBETALINGS EN BORGE
REKENING NAAM:
Crossroad Gospel Message NPC
REKENING NR 62355533540
Takkode 250053,
Verwysing: Van & Selnr

Back to content | Back to main menu