Go to content

Main menu:

Anointed by Christ Pastors Network

Pastors Network

Hierdie is 'n UNIEKE Netwerk wat gemik is op manne & vroue wat 'n roeping op hulle lewe het en 'n passie het om vir God te werk.
REEDSBESTANDE & TOEKOMSTIGE MANNE & VROUE wat gesalf is deur God vir die verkondiging van Sy Evangelie op aarde kan deel word van hierdie netwerk.
Manne & vroue wat nie noodwendig deur 'n aardse denominasie georden is nie, sal in hierdie netwerk GESALF word en op grond van 1 Johannes 2:27 toegerus en gepositioneer word.
Hulle sal bekragtig word deur die GEES van GOD self, maar ons sal tog vir hulle ook die nodige bemagtiging gee om die pligte as pastors suksesvol uit te voer in alle fasette soos verwag word in normale kerk sisteme.
Die NETWERK sal deur Crossroad Gospel Message NPC gefasiliteer word met 'n apostolies vaderskap.

GOD DID NOT CALL THE QUALIFIED.... HE QUALIFIES THE CALLED!


Dankie aan die pastore wat reeds ingeskakel het by hierdie netwerk. Ons gaan saamwerk om 'n eindtyd herlewing teweeg te bring en ons volk terug te kry by God!
Kontak Francois @ 079 498 6099
info@crossroad-ministries.co.za

Indien jy gelei voel om jou roeping uit te leef onder die mentorskap en beskerming van Anointed by Christ Pastors Network, kontak ons of voltooi die onderstaande inligtingstuk:

24 MAANDE KURSUS 2017

* Ons kursus vir 2017 het reeds in aanvang geneem en ons het tans 19 deeltydse studente!

* Die kursus is UNIEK en ons gee PRAKTIESE sowel as TEORETIESE Werkstukke vir ons pastore in opleiding.

* ORDENINGS SEREMONIE: Ons doen dit eg Bybels deur jou te SALF met 'n kruik olie wat dan ook jou geestelike & profetiese bewys van ordening word tesame met jou Pastorale Sertifikaat van Ordening.

* BEDIENINGSKAARTE word uitgereik aan ons Pastore in opleiding en sodra hul ons ABC (Anointed by Christ) 24 Maande kursus suksesvol voltooi het, ontvang hul permanente pastoorskaarte tydens hul ordenings seremonie.










Back to content | Back to main menu