Official Site of Crossroad Ministries


Go to content

Main menu:


Inspirit

Associates


Inspirit
"Let's praise Him in Spirit and in Truth!"






Inspirit het sy onstaan gehad uit drie vroue lede wat 5 jaar gelede begin saam sing het met funksies. Die behoefte het later ontstaan vir meer lede wat mans ook insluit. Tydens die volgende 2 tot 3 jaar het ons lede tal vergroot met 5 ekstra lede en ons sing nou al die afgelope 2 jaar saam. Ons lede kom almal uit verskillende kerke maar as dit by ons God kom is ons passie 100% dieselfde. Ons vereer, aanbid en prys die Here met ons sang en dit is so lekker. Ons gebruik ook ons groep se talente om na die samelewing uit te reik en op die manier mense bewus te maak van die ondeurgrondelik liefde wat God vir ons het. Ons maak ook mense ter selfde tyd bewus van tekorte op sekere vlakke van die samelewing en reel dan ook optredes om fondse in te samel om daardie tekorte aan te vul maar om sommer bediening en bewusmaking daarby in te werk. Ons visie is om soveel siele moontlik vir die Here te werf en om Sy naam so groot moontlik te maak waar ons ook al gaan. Ons het ons verbind tot Sy werk deur die volgende teksvers KOL 4:17 GEE JOU AANDAG AAN DIE TAAK WAT JY IN DIENS VAN DIE HERE AANVAAR HET, SODAT JY DIT KAN VOLTOOI.


DAAR IS NET 1 PIL EN DIT IS DIE GOSPEL, DIE BESTE VOORSKRIF INSPIRIT NET VIR GOD!!!!


Kruispad Boodskap beveel Inspirit aan vir enige byeenkoms waar u die salwing van die Here wil sien vloei!


Kontak Besonderhede

Thea de Bruyn tdokter@telkomsa.net

Home Page | News Feed | The Vision | The People | Associates | News | Women's Ministry | Camps | Bikers Church Network | Evangelism | Crossroad Studio | Projects | Worship | Crossroad Kings | I Need Jesus! | Camp Registrations | Contact Us | Site Map


Back to content | Back to main menu